Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Vertroue

4 Dae
Vertroue is 'n fundamentele deel van ons Christelike geloof. Jou vertroue groei deur ontmoetings met God en deur na te dink oor sy Woord. Die volgende verse, as jy dit memoriseer, kan jou deur al jou dae help om op God te vertrou. Kom maak jou lewe beskikbaar om herskep te word deur die Skrifgedeeltes te memoriseer!
Ons wil graag vir "MemLok, the Bible Memory System," bedank vir die voorsiening van die struktuur vir hierdie leesplan. Vir meer inligting aangaande MemLok, besoek: http://www.MemLoc.com
Verwante Leesplanne

Dit is afgehandel!

Stories uit die eresaal

Leef Voluit, Elke Dag

Wys My Die Weg - Lydenstydreis Vir Graad 6 & 7

Beweeg Verby Die Raaiwerk: Leer God se Wil Ken

Vrydag. Saterdag. Sondag!

Jy Kan God in Alle Omstandighede Vertrou

Wees 'n betroubare persoon

Die Opgestane Redder en Sy Kerk
