Genesis 3:17

Genesis 3:17 SPC

Vir die mens het Hy gesê: “Omdat jy geluister het na die stem van jou vrou en van die boom geëet het waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie; vervloek is die aarde om jou ontwil; Gen 5:29 Rom 5:12 met moeite sal jy daarvan eet al die dae van jou lewe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 3:17