Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Leef Vry

5 Dae
Jesus het gekom om ons te bevry, maar daar kan beslis seisoene in ons reis saam met Hom wees waar ons alles behalwe vry kan voel. Hierdie 5-dag leesplan sal ons uit ons grendels laat los breek terwyl dit ons toerus en bemagtig om die lewe van vryheid te leef wat Christus elke dag vir ons begeer. Vir meer inligting, besoek finds.life.church
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan, geskryf deur Greg Gackle. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://life.church
Verwante Leesplanne

Familie Eerste Maak Saak

Maak die stukkende hart gesond

Van Vryheid en Vergifnis

Oorkom Versoekings — Lesse Uit Jesus se Lewe

Vind Betekenis te Midde van Verandering

100 Beskrywings van God

7 dae van hoop om eetversteurings te oorkom

Rigtingwysers vir die Lewe

Hartseer Happe: Twyfel Onthul
