Verlossing
Van BibleProject
VERWANTE SKRIFGEDEELTE
Wat as “verlossing” ‘n dieper betekenis het as waaraan ons tipies dink as redding? Ontdek hoe antieke Bybel skrywers dit as die kosmiese werk van redding sien- waar die Skepper die prys betaal om sy mense huis toe te bring.