Filippense 2:3-7

Filippense 2:3-7 CAB23

Laat niks uit twis of ydelheid geskied nie; maar laat elkeen in nederigheid die ander beter ag as homself. Moenie elkeen na sy eie dinge kyk nie, maar elkeen ook na die dinge van ander. Laat hierdie gesindheid in julle wees wat ook in Christus Jesus was: wat in die gestalte van God was, het dit geen roof geag om aan God gelyk te wees nie. Maar hy het geen aansien gemaak nie, en het die gestalte van 'n dienskneg aangeneem en aan mense gelyk geword.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Filippense 2:3-7