Jakobus 4:4-7

Jakobus 4:4-7 CAB23

Oubrekers en egbrekers, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap met God is nie? elkeen wat dan 'n vriend van die wêreld wil wees, is 'n vyand van God. Meen julle dat die Skrif tevergeefs sê: Die gees wat in ons woon, begeer tot afguns? Maar Hy gee meer genade. Daarom sê Hy: God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade. Onderwerp julle dan aan God. Weerstaan die duiwel, en hy sal van jou wegvlug.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid