Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Vas soos Daniël

21 Dae
Laat ek nou maar eerlik wees, ek hou nie van vas nie! Dis nie pret om van jou geliefkoosde kos en die gemaklike leefstyl wat jy handhaaf, afstand te doen nie. Ek hou dalk nie van vas nie, maar ek hou baie van die resultate. Die "Daniël vas" het MY LEWE VERANDER! As jy die vas toegewyd doen en hierdie leesplan volg, gaan dit jou lewe ook verander. Kom ons skep ruimte vir God op hierdie aangryplike reis wanneer ons vas soos Daniël dit gedoen het.
Baie dankie aan Scott Williams wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://www.fastlikedaniel.com
Verwante Leesplanne

Die Sewe Rolle Van Die Heilige Gees

Ontwikkel Leierskap met Bybelse Wysheid

Gewaagde Gebede

21-Dae Vas

Maak Plek vir Wat Saak Maak: 5 Geestelike Gewoontes vir Lydenstyd

Lig van die Wêreld - Advent Oordenking

Vas Soos Daniël (10-Dag)

Die Nalatenskapsreis

Hele Bybel in Minder as 'n Jaar
