Effesiërs 4:13-15

Effesiërs 4:13-15 CAB23

Totdat ons almal gekom het in die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot 'n volmaakte mens, tot die mate van die grootte van die volheid van Christus; Dat ons voortaan nie meer kinders sal wees nie, heen en weer geslinger en meegevoer deur elke wind van lering, deur die bedrieëry van mense, en slinkse listigheid, waardeur hulle lê en loer om te mislei; Maar deur die waarheid in liefde te spreek, mag in alles opgroei in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid