Romeine 7:6

Romeine 7:6 AFR20

Maar aangesien ons gesterf het, is ons nou vrygestel van die wet waarin ons vasgevang was, sodat ons diensbaar kan wees in die nuwe bedeling van die Gees, en nie in die ou bedeling van die letter van die wet nie.

Video vir Romeine 7:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 7:6