Filippense 2:3-5

Filippense 2:3-5 AFR20

deur nie iets uit selfsug of ydelheid te doen nie, maar in nederigheid die een die ander hoër te ag as homself; deur elkeen nie net na sy eie belange om te sien nie, maar ook na dié van ander. Laat dan die gesindheid wat daar in Christus Jesus was, ook in julle wees

Gratis leesplanne en oordenkings oor Filippense 2:3-5