Matteus 27:55-56

Matteus 27:55-56 AFR20

Daar was baie vroue teenwoordig wat van ver af toegekyk het. Dit was vroue wat Jesus van Galilea af gevolg en Hom gedien het. Onder hulle was Maria Magdalena, Maria, die moeder van Jakobus en Josef, en die moeder van die seuns van Sebedeus.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 27:55-56