Matteus 21:42

Matteus 21:42 AFR20

Jesus sê vir hulle: “Het julle nog nooit in die Skrifte gelees nie: “ ‘Die klip wat die bouers afgekeur het, juis dit het die hoeksteen geword. Van die Here het dit gekom, en dit is wonderlik in ons oë.’

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 21:42

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid