Galasiërs 5:5-6

Galasiërs 5:5-6 AFR20

Want dit is deur die Gees, op grond van die geloof, dat ons die vryspraak verwag waarop ons hoop. Want in Christus Jesus is besnedenheid of onbesnedenheid van geen belang nie, maar wel geloof wat deur liefde werksaam is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 5:5-6