GALASIËRS 5:5-6

GALASIËRS 5:5-6 NLV

Wat ons betref, die Gees laat ons uitsien na dit waarop ons hoop: vryspraak deurdat ons glo. Vir mense wat met Christus verenig is, is dit nie belangrik of jy besny is of nie besny is nie. Wat egter wel belangrik is, is geloof wat deur liefde dade word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor GALASIËRS 5:5-6