Galasiërs 3:23

Galasiërs 3:23 AFR20

Voordat hierdie geloof gekom het, was ons onder die toesig van die wet, ingesluit met die oog op die geloof wat in die toekoms geopenbaar sou word.