GALASIËRS 3:23

GALASIËRS 3:23 AFR83

Voordat hierdie geloof gekom het, is ons deur die wet gevange gehou en bewaak totdat die tyd van die geloof sou aanbreek.