Galasiërs 3:2

Galasiërs 3:2 AFR20

Net dit wil ek van julle weet: Het julle die Gees ontvang op grond van die uitvoering van die wet, of op grond van julle geloof in wat julle gehoor het?