Innerlike sterkte

5 Dae
Innerlike krag is net van God afkomstig. Hoe nader ons aan God beweeg, hoe meer sal ons sy krag ervaar wat ons nodig het vir ons alledaagse omstandighede. In hierdie leesplan gaan ons God se waarheid oor ons karakter ontdek en hoe om sterk te staan.
Ons wil graag Revive Our Hearts South Africa bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://reviveourhearts.co.za/
Verwante Leesplanne

Ek volg Jesus

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 2)

Geroep deur God

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 4)

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 3)

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense

Bible Basics: Om God te ken

Onbeperkte Liefde

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde
