Eksodus 15:20-21

Eksodus 15:20-21 AFR20

Toe het Mirjam, die profetes, die suster van Aäron, 'n tamboeryn in haar hand geneem, en al die vroue het agter haar aan uitgegaan met tamboeryne en in 'n kring gedans. Mirjam het vir hulle die refrein gesing: “Sing vir die HERE, want Hy is hoog verhewe. Die perd en sy ruiter het Hy in die see geslinger.”

Video vir Eksodus 15:20-21