Aäron se suster Miriam was ’n boodskapper van die Here. Sy het ’n tamboeryn gevat en begin dans. Al die vroue het agter haar aan gedans en op hulle tamboeryne geslaan. Sy het hulle uitgenooi om saam met haar te sing: “Kom ons sing vir die Here ’n lied. Hy is geweldig groot. Hy het die perd en die oorlogswa in die see gegooi.”
Lees Eksodus 15
Deel
Vergelyk alle weergawes: Eksodus 15:20-21
12 Days
Welcome to the Hymn of Heaven devotional series. Each daily reading coincides with a different song from my album, Hymn of Heaven. These songs were written to inspire worship in listeners' hearts, and I pray this series does the same as you read along. Huge thanks to my friend and pastor, Benji Horning, for helping me bring these thoughts to life. We pray you are blessed!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's