Prediker 7:8-9

Prediker 7:8-9 AFR20

Die einde van 'n saak is beter as die begin daarvan; iemand wat lankmoedig is, is beter as iemand wat hoogmoedig is. Moenie in jou gees haastig wees om jou te vererg nie, want verdriet is tuis op die skoot van dwase.

Versbeelde vir Prediker 7:8-9

Prediker 7:8-9 - Die einde van 'n saak
is beter as die begin daarvan;
iemand wat lankmoedig is,
is beter as iemand wat hoogmoedig is.
Moenie in jou gees haastig wees
om jou te vererg nie,
want verdriet is tuis
op die skoot van dwase.Prediker 7:8-9 - Die einde van 'n saak
is beter as die begin daarvan;
iemand wat lankmoedig is,
is beter as iemand wat hoogmoedig is.
Moenie in jou gees haastig wees
om jou te vererg nie,
want verdriet is tuis
op die skoot van dwase.