PREDIKER 7:8-9
PREDIKER 7:8-9 AFR83
'n Voltooide taak is beter as een wat pas begin is. Geduld is beter as hoogmoed. Moenie gou kwaad word nie: dit is 'n dwaas wat gou kwaad word.