Spreuke 2:2-6

Spreuke 2:2-6 ABA

as jy goed luister na wysheid en regtig probeer verstaan, ja, as jy sê jy wil verstaan, as jy vra hoe jy verstandig kan word, as jy dit so graag wil hê soos jy geld wil hê, en daarna soek soos jy na kosbare dinge sal soek, dan sal jy verstaan hoe jy die Here moet dien, dan sal jy vir God leer ken. Want dit is die Here wat wysheid gee, Hy sal vir jou leer om te weet en te verstaan.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid