Handelinge 2:14

Handelinge 2:14 ABA

Toe staan Petrus op saam met die ander elf apostels. Hy het hard en ernstig gepraat en vir die mense gesê: “Joodse vriende, ja, almal wat in Jerusalem woon, julle moet verstaan wat hier gebeur en julle moet goed luister na wat ek vir julle sê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 2:14