PSALMS 18:2-3

PSALMS 18:2-3 NLV

Hy het gesê: Ek het U baie lief, HERE; U is my sterkte. Die HERE is my rots, my vesting en my redder, my God, en my rots by wie ek skuil. Hy is my skild, my magtige redder, my veilige vesting.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 18:2-3