JESAJA 6:6-7

JESAJA 6:6-7 NLV

Toe het een van die serafs na die altaar toe gevlieg en ’n gloeiende kool met ’n tang opgetel. Hy het my lippe daarmee aangeraak en gesê: “Kyk, hierdie kool het jou lippe aangeraak. Nou is jou skuld weg en jou sondes vergewe.”