“Ek, ja, Ek is die Een wat julle troos. Hoekom is julle dan bang vir gewone mense, vir mense wat soos gras vergaan en verdwyn? Julle het vergeet van die HERE, julle Skepper wat die hemel oopgespan het, wat die fondamente van die aarde gelê het. Jy was altyd vol vrees vir die woede van jou verdrukkers wat uit is daarop om jou te vernietig. Maar waar is die toorn van jou verdrukker nou? Een van die dae word al jou gevangenes vrygelaat! Hulle sal nie doodgaan in die tronk nie en hulle sal ook nie honger ly nie. Want Ek is die HERE jou God wat die see onstuimig maak sodat sy golwe dreun. Die HERE, die Almagtige, is my Naam! Ek het my woorde in jou mond gesit. Ek het jou beskerm met die skadu van my hand. Dis Ek wat die sterre op hulle plek sit, en die aarde gevestig het. Dis Ek wat vir Sion sê: ‘Jy is Myne!’”
Lees JESAJA 51
Deel
Vergelyk alle weergawes: JESAJA 51:12-16
5 Days
The book of Isaiah contains rich imagery, prophecies about the coming Messiah, and reminders of God’s faithfulness towards his people. The prophet Isaiah recounts God’s faithfulness to the Israelites and speaks of his hope in a future redemption through Jesus. On this plan, you will learn more about God’s justice and compassion and how he is present and near to those who are suffering.
15 Days
Over the course of 15 days, Paul David Tripp will remind you of God’s grace towards you—truths that never grow old. When “behavior modification” or feel-good aphorisms aren’t enough to make you new, learn to trust in God’s goodness, rely on His grace, and live for His glory each and every day.
30 Days
Every journey requires supplies. On the journey of life, some of the best supplies are God’s Word and a bit of encouragement from friends. This Our Daily Journey reading plan features 30 days of writing from trusted authors whose insights speak into your life. Each short devotional contains a story supported by multiple Scripture references as well as a “Next” section to help you think more deeply. Make the most of your devotional time with truth and encouragement from Our Daily Journey.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's