In die begin het God die ganse heelal geskep, die hemel daarbo en die aarde hieronder. Maar die aarde was ’n vormlose, onbewoonbare massa, en die diep waters was toegevou in duisternis. Die Gees van God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Toe beveel God: “Laat daar lig wees!” en dit was so. Die lig was vir God goed. Daarop het God die lig en die donkerte van mekaar geskei. God het die lig “dag” genoem en die donkerte “nag”. Dit alles het op die eerste dag gebeur. God het beveel: “Laat daar skeiding kom tussen die waters!” So het God die hemelkoepel gemaak wat die water bokant die aarde skei van die water onder op die aarde. Dit het alles net so gebeur. God noem toe die blou koepel “hemel”. Dit het op die tweede dag gebeur. God het beveel: “Laat die water op die aarde op een plek bymekaarkom sodat die droë grond te voorskyn kan kom!” Dit het presies so gebeur. God noem toe die droë grond “land” en die versameling water noem Hy “see”. Ook dit was vir God goed.
Lees GENESIS 1
Luister na GENESIS 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: GENESIS 1:1-10
4 Days
When you gave your life to God, you accepted the most generous gift of all. This four-day Bible Plan from Life.Church will help you discover the only rational response. Start reading part four of the six-part Stay Positive series.
5 Days
Entrepreneurship and creativity can be used in powerful ways to glorify God, love others, and make disciples of Jesus Christ. In this five day plan, you will read Scripture and stories from C.S. Lewis, Arthur Guinness, J.R.R. Tolkien, and Casper ten Boom: four Christians who embraced the call to create and who will inspire you to do the same.
6 Days
What is truth? Culture is buying the lie that truth is a river, ebbing and flowing with the passage of time. But truth is not a river—it is a rock. And in a raging sea of opinions, this plan will help anchor your soul—giving you a clear sense of direction in a wandering world.
Change isn’t easy, but it isn’t impossible, either. Starting a few small good habits can change how you see yourself today and transform you into the person you want to be tomorrow. This Life.Church Bible Plan moves through Scripture with a simple acronym for making good daily habits that actually stick.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's