AMOS 9:1

AMOS 9:1 NLV

Ek het die Here langs die altaar sien staan. Hy het gesê: “Slaan die bopunte van die pilare so hard dat die fondamente skud. Laat die dak van die gebou neertuimel op die mense onder. Die mense wat bly leef, sal Ek in ’n geveg laat sterf. Nie een sal kan ontvlug nie!

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid