Amos 9:1

Amos 9:1 AFR20

Ek het my Heer by die altaar sien staan. Hy het gesê: “Slaan die pilaarkop sodat die drumpels skud. Maak 'n einde aan hulle, aan wie op die voorpunt is van hulle almal. Hulle agterhoede sal Ek met die swaard ombring. Geen vlugteling onder hulle sal ontvlug nie; geen oorlewende onder hulle sal ontkom nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid