Amos 9:1

Amos 9:1 DB

Ek het die Here by die altaar sien staan. Hy het gesê: “Slaan die bokante van die pilare stukkend sodat die hele gebou tot in sy fondamente inmekaarstort. Laat die gebou instort op al die mense wat binne-in die tempel is. Dié wat bly leef, sal Ek in die oorlog laat doodmaak. Nie een sal kan wegvlug nie. Daar sal nie een vrykom nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid