HANDELINGE 16:25
HANDELINGE 16:25 NLV
Teen middernag was Paulus en Silas besig om te bid en tot lof van God te sing. Die ander gevangenes het na hulle geluister.