HANDELINGE 16:25
HANDELINGE 16:25 Bybel vir almal (ABA)
In die middel van die nag was Paulus en Silas besig om te bid en om liedere te sing om God te prys. Die ander gevangenes het na hulle geluister.
HANDELINGE 16:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En omtrent middernag het Paulus en Silas gebid en lofliedere tot eer van God gesing; en die gevangenes het na hulle geluister.
HANDELINGE 16:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Teen middernag was Paulus en Silas besig om te bid en tot lof van God te sing. Die ander gevangenes het na hulle geluister.