YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 71

1

Psalms 71:5

Die Boodskap

DB

want ek bou al my hoop op U. Van jongs af vertrou ek net op U.

Vergelyk

Verken Psalms 71:5

2

Psalms 71:3

Die Boodskap

DB

Ek wil altyd by U kom wegkruip. U het my nog altyd gehelp. U pas my op. U sorg dat ek veilig is. U red my.

Vergelyk

Verken Psalms 71:3

3

Psalms 71:14

Die Boodskap

DB

Ek sal altyd op U bly hoop. Ek sal altyd vertel van die goeie dinge wat U doen.

Vergelyk

Verken Psalms 71:14

4

Psalms 71:1

Die Boodskap

DB

Here, ek kruip by U weg! Moet my tog nie teleurstel nie! Help my! Laat my nooit skaam kry omdat ek op U vertrou nie.

Vergelyk

Verken Psalms 71:1

5

Psalms 71:8

Die Boodskap

DB

Ek kan U net aanhou loof. Ek sal U altyd bewonder.

Vergelyk

Verken Psalms 71:8

6

Psalms 71:15

Die Boodskap

DB

Ek sal sonder ophou sê hoe U mense help. Ek het nie genoeg woorde om al u verlossingsdade mee te beskryf nie. Hulle is meer as wat ek kan tel.

Vergelyk

Verken Psalms 71:15

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest