YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 71:1

PSALMS 71:1 Bybel vir almal (ABA)

Here, ek weet U sal my beskerm, U moenie dat ek verloor nie.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

BY U, o HERE, skuil ek: laat my nie vir altyd beskaamd staan nie!

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

By U, Here, skuil ek, laat my tog nooit teleurgestel staan nie!

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

By U, HERE, skuil ek; laat my nie vir altyd beskaamd staan nie.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Op U, HERE, stel ek my vertroue; laat my nooit in verwarring gebring word nie.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:1 Die Boodskap (DB)

Here, ek kruip by U weg! Moet my tog nie teleurstel nie! Help my! Laat my nooit skaam kry omdat ek op U vertrou nie.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

HERE, by U soek ek beskerming; laat my nooit beskaamd staan nie.

Deel
Lees PSALMS 71
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's