PSALMS 71:15
PSALMS 71:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sonder ophou sal ek van u verlossingswerk, van u reddingsdade bly praat, want hulle is meer as wat ek kan tel.
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:15 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal die hele dag vertel dat U reg gedoen het aan my en my gered het, ek weet nie hoeveel maal nie.
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My mond sal u geregtigheid vertel, die hele dag u heil; want ek ken nie die maat daarvan nie.
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My mond sal van u geregtigheid vertel, van u verlossingsdade, die hele dag lank, al is die getal bo my begrip.
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My mond sal U geregtigheid en U heil die hele dag verkondig; want ek weet nie die getalle daarvan nie.
Deel
Lees PSALMS 71