YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 71:8

PSALMS 71:8 Bybel vir almal (ABA)

Ek kan nie ophou om U te prys nie, ek praat die hele dag oor U, die Koning.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

My mond is vol van u lof, die hele dag van u roem.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek besing u lof en u roem gedurigdeur.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

My mond is vol lof vir U, die hele dag lank vol van u heerlikheid.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Laat my mond die hele dag vol wees met U lof en van u eer.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:8 Die Boodskap (DB)

Ek kan U net aanhou loof. Ek sal U altyd bewonder.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek hou aan om U te prys; die hele dag sing ek oor u heerlikheid.

Deel
Lees PSALMS 71
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's