YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 71:3

PSALMS 71:3 Bybel vir almal (ABA)

U moet vir my wees soos 'n woonplek tussen die rotse waarnatoe ek altyd kan kom wanneer U besluit U wil my red, want net U is my Rots, my veilige plek in die berge.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wees vir my 'n rots om in te woon, om gedurig in te gaan; U wat bevel gegee het om my te verlos, want U is my rots en my bergvesting.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wees vir my 'n rots om na toe te vlug, waar ek altyd die veiligheid mag vind wat U tot my redding beskik het, want U is my rots en my vesting.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wees vir my 'n rots, 'n skuiling waarheen ek altyd kan gaan, wat U beskik vir my verlossing. Ja, U is my rotsvesting en my bergskuiling.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wees my vaste woonplek waarheen ek gedurigdeur kan my toevlug; U het bevel gegee om my te red; want U is my rots en my vesting.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:3 Die Boodskap (DB)

Ek wil altyd by U kom wegkruip. U het my nog altyd gehelp. U pas my op. U sorg dat ek veilig is. U red my.

Deel
Lees PSALMS 71

PSALMS 71:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wees vir my ’n rots en ’n toevlug, ’n plek waarheen ek altyd kan vlug. U het reeds my redding bepaal, want U is my rots en my vesting.

Deel
Lees PSALMS 71
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's