YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 66

1

Psalms 66:18

Die Boodskap

DB

Daar was nie verkeerde dinge in my hart nie. Anders sou die Here nie geluister het nie.

Vergelyk

Verken Psalms 66:18

2

Psalms 66:20

Die Boodskap

DB

God moet geprys word. Hy het my nie geïgnoreer nie. Hy was getrou aan my.

Vergelyk

Verken Psalms 66:20

3

Psalms 66:3

Die Boodskap

DB

Sê vir God: Wat U doen, is te groot om in mensewoorde beskryf te word. U is baie sterk. U vyande lê teen die grond voor u voete.

Vergelyk

Verken Psalms 66:3

4

Psalms 66:1-2

Die Boodskap

DB

Almal op aarde, juig opgewonde! Maak God se Naam groot! Sing liedere om Hom te eer! Vertel hoe groot Hy is! Hy verdien dit.

Vergelyk

Verken Psalms 66:1-2

5

Psalms 66:10

Die Boodskap

DB

God, U het mooi gekyk of ons alles doen wat U sê. U wil dat ons ophou om verkeerde dinge te doen. Daarom het U ons skoon gewas.

Vergelyk

Verken Psalms 66:10

6

Psalms 66:16

Die Boodskap

DB

Julle wat God dien, kom luister na wat ek wil sê! Ek wil vertel wat Hy alles in my lewe gedoen het.

Vergelyk

Verken Psalms 66:16

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest