YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 66:1-2

PSALMS 66:1-2 Bybel vir almal (ABA)

Vir die leier van die koor: 'n Lied, 'n psalm. Al die mense op die aarde, julle moet skree en God prys. Julle moet sing oor die Naam van die Koning, julle moet die Koning prys.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

VIR die musiekleier. 'n Lied. 'n Psalm. Juig tot eer van God, o ganse aarde! Besing die eer van sy Naam, maak heerlik sy lofsang!

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir die koorleier. 'n Lied. 'n Psalm. Juig tot eer van God, almal op aarde! Sing tot roem van sy Naam, gee Hom die eer wat Hom toekom!

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vir die •musiekleier. 'n Lied. 'n Psalm. Juig tot eer van God, almal op aarde! Besing die eer van sy Naam; betoon eer met 'n loflied aan Hom.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:1-2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maak 'n gejubel tot eer van God, alle lande: Sing die eer van sy Naam uit, maak sy lof verheerlik.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:1-2 Die Boodskap (DB)

Almal op aarde, juig opgewonde! Maak God se Naam groot! Sing liedere om Hom te eer! Vertel hoe groot Hy is! Hy verdien dit.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal op aarde, juig tot eer van God! Sing tot eer van sy Naam! Gee Hom eer en lof.

Deel
Lees PSALMS 66
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's