YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 66:16

PSALMS 66:16 Bybel vir almal (ABA)

Julle wat vir God dien, julle moet kom luister. Ek wil vertel wat Hy vir my gedoen het.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Kom luister, en laat my vertel, julle almal wat God vrees, wat Hy aan my siel gedoen het.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kom luister, alle dienaars van God, ek wil vertel wat Hy vir my gedoen het

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Kom luister, almal wat vir God ontsag het, sodat ek kan vertel wat Hy vir my gedoen het.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kom luister, almal wat God vrees, en ek sal vertel wat Hy vir my siel gedoen het.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:16 Die Boodskap (DB)

Julle wat God dien, kom luister na wat ek wil sê! Ek wil vertel wat Hy alles in my lewe gedoen het.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kom en luister, dienaars van God, ek sal vertel wat Hy vir my gedoen het.

Deel
Lees PSALMS 66
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's