YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 66:3

PSALMS 66:3 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet vir God sê: Die dinge wat U doen, laat ons bang word. U is baie sterk, u vyande gaan lê voor U.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Sê tot God: Hoe vreeslik is u werke! Deur die grootheid van u sterkte sal u vyande kruipende na U toe kom.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bely voor God: Hoe ontsagwekkend is u werk! U mag is groot, u vyande kruip voor U.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sê vir God: “Hoe ontsagwekkend is u dade! Vanweë die grootheid van u krag, veins u vyande onderdanigheid aan U.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sê vir God: Hoe verskriklik is U in u werke! deur die grootheid van u krag sal u vyande hulle aan u onderwerp.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:3 Die Boodskap (DB)

Sê vir God: Wat U doen, is te groot om in mensewoorde beskryf te word. U is baie sterk. U vyande lê teen die grond voor u voete.

Deel
Lees PSALMS 66

PSALMS 66:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sê vir God: “Hoe ontsagwekkend is u werke! U vyande kruip voor u groot mag.

Deel
Lees PSALMS 66
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's