YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 65

1

Psalms 65:4

Die Boodskap

DB

Ons het verkeerde dinge gedoen. En nou het dit ons ingehaal. Maar U sal ons vrymaak daarvan.

Vergelyk

Verken Psalms 65:4

2

Psalms 65:11

Die Boodskap

DB

U maak die hele aarde nat. Die harde grond word gou-gou sag na die reën wat U gee. Alles wat in die grond geplant word, groei vinnig.

Vergelyk

Verken Psalms 65:11

3

Psalms 65:5

Die Boodskap

DB

Die gelukkigste mens op aarde is daardie persoon vir wie U uitkies en toelaat om by U te kom. U bring hom na U toe sodat hy saam met U kan lewe. Ons wil elke dag leef uit die goeie dinge wat U vir ons gee.

Vergelyk

Verken Psalms 65:5

4

Psalms 65:3

Die Boodskap

DB

Want U luister na elke gebed. Alle mense moet na U toe kom met hulle sonde.

Vergelyk

Verken Psalms 65:3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 65

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest