YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 65:3

PSALMS 65:3 Bybel vir almal (ABA)

Dit is U wat luister wanneer mense tot U bid. Al die mense wil na U toe kom

Deel
Lees PSALMS 65

PSALMS 65:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

O Hoorder van die gebed, tot U moet alle vlees kom!

Deel
Lees PSALMS 65

PSALMS 65:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

aan U wat die gebed verhoor. Na U toe sal alle mense kom

Deel
Lees PSALMS 65

PSALMS 65:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

U wat gebede hoor – na U moet alle mense kom.

Deel
Lees PSALMS 65

PSALMS 65:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ongeregtighede oorwin my: ons oortredinge moet U uitwis.

Deel
Lees PSALMS 65

PSALMS 65:3 Die Boodskap (DB)

Want U luister na elke gebed. Alle mense moet na U toe kom met hulle sonde.

Deel
Lees PSALMS 65

PSALMS 65:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

O Hoorder van gebed, na U toe sal alle mense kom.

Deel
Lees PSALMS 65
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's