YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 65:4

PSALMS 65:4 Bybel vir almal (ABA)

om te bely dat hulle sondaars is. Ons sondes is vir ons te veel om te dra, dit is U wat ons sondes moet wegneem.

Deel
Lees PSALMS 65

PSALMS 65:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ongeregtige dinge het die oorhand oor my gehad, maar U versoen ons oortredinge.

Deel
Lees PSALMS 65

PSALMS 65:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

om hulle skuld te bely. Ons sondes het ons ingehaal, maar U maak ons daarvan vry.

Deel
Lees PSALMS 65

PSALMS 65:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Al sou sondeskuld my oorweldig, U bedek ons oortredings.

Deel
Lees PSALMS 65

PSALMS 65:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Geseënd is die man wat U uitkies en na U laat nader kom, dat hy in u voorhowe kan woon; ons sal versadig word met die goedheid van u huis, van u heilige tempel.

Deel
Lees PSALMS 65

PSALMS 65:4 Die Boodskap (DB)

Ons het verkeerde dinge gedoen. En nou het dit ons ingehaal. Maar U sal ons vrymaak daarvan.

Deel
Lees PSALMS 65

PSALMS 65:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer sondige dade my oorweldig, vergewe dan tog my opstandigheid.

Deel
Lees PSALMS 65
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's