PSALMS 65:11
PSALMS 65:11 Bybel vir almal (ABA)
U laat dit baie reën in die koringlande, daar is baie water waar die mense geploeg het. U maak die harde stukke grond nat, dit word sag van die reën. U laat die plante groei.
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U maak sy vore nat, sy kluite gelyk; deur reënbuie maak U dit week; U seën sy uitspruitsel.
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
U maak die ploegvore vol water en die kluite nat, U laat hulle sag word van die reëns, U laat alles welig groei.
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U maak die vore nat, die ploegbanke gelyk; met reënbuie maak U die aarde sag, U seën dit wat daar opkom.
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U kroon die jaar met u goedheid; en jou paaie drup van vet.
Deel
Lees PSALMS 65