YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Spreuke 21

1

Spreuke 21:21

Die Boodskap

DB

Wie reg lewe en mense liefhet, het die lewe. Mense sal hom eer en respekteer.

Vergelyk

Verken Spreuke 21:21

2

Spreuke 21:5

Die Boodskap

DB

Goeie beplanning bring sukses. Oorhaastige optrede kan jou duur te staan kom.

Vergelyk

Verken Spreuke 21:5

3

Spreuke 21:23

Die Boodskap

DB

Wie sy mond hou en sy tong beheer, bly uit die moeilikheid.

Vergelyk

Verken Spreuke 21:23

4

Spreuke 21:2

Die Boodskap

DB

Elke mens dink hy doen altyd die regte ding. Die Here weet wat in elke mens se hart omgaan.

Vergelyk

Verken Spreuke 21:2

5

Spreuke 21:31

Die Boodskap

DB

Ons kan hard werk en elke dag goed beplan, maar sonder die Here is alles tevergeefs.

Vergelyk

Verken Spreuke 21:31

6

Spreuke 21:3

Die Boodskap

DB

Om die regte dinge te doen en te sê is vir die Here baie belangriker as ’n groot dankoffer.

Vergelyk

Verken Spreuke 21:3

7

Spreuke 21:30

Die Boodskap

DB

Al ons wysheid, insig en planne is niks voor die Here nie.

Vergelyk

Verken Spreuke 21:30

8

Spreuke 21:13

Die Boodskap

DB

Wie ’n arme se noodkreet ignoreer, sal eendag self in die moeilikheid wees. Maar dan sal niemand help nie.

Vergelyk

Verken Spreuke 21:13

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 21

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest