YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 21:21

SPREUKE 21:21 Bybel vir almal (ABA)

As iemand probeer om reg te doen en om te doen wat hy belowe het, dan sal hy aanhou lewe, mense sal reg doen aan hom en hulle sal hom respekteer.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:21 Bybel vir almal (ABA)

As iemand probeer om reg te doen en om te doen wat hy belowe het, dan sal hy aanhou lewe, mense sal reg doen aan hom en hulle sal hom respekteer.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wie geregtigheid en weldadigheid najaag, sal die lewe, geregtigheid en eer vind.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie na reg en liefde strewe, aan hom word 'n vol lewe en eer geskenk.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie geregtigheid en troue liefde najaag, vind lewe, geregtigheid en eer.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy wat geregtigheid en barmhartigheid najaag, vind lewe, geregtigheid en eer.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:21 Die Boodskap (DB)

Wie reg lewe en mense liefhet, het die lewe. Mense sal hom eer en respekteer.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat hom beywer vir reg en liefde, verkry ’n vol lewe, geregtigheid en eer.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:21

SPREUKE 21:21 AFR83SPREUKE 21:21 AFR83SPREUKE 21:21 AFR83SPREUKE 21:21 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's