YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 21:13

SPREUKE 21:13 Bybel vir almal (ABA)

As jy nie wil luister wanneer 'n arm mens vir jou vra om hom te help nie, dan sal die Here ook nie vir jou antwoord wanneer jy bid nie.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wie sy oor toestop vir die geskreeu van die arme, hy sal self ook roep en nie verhoor word nie.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

As jy jou ore sluit vir die hulpgeroep van 'n arm mens, sal jý ook nie antwoord kry as jý roep nie.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie sy ore sluit vir die hulpkreet van 'n arme, sal self ook roep en nie geantwoord word nie.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wie sy ore toestop vir die geroep van die armes, hy sal self ook huil, maar nie gehoor word nie.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:13 Die Boodskap (DB)

Wie ’n arme se noodkreet ignoreer, sal eendag self in die moeilikheid wees. Maar dan sal niemand help nie.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat sy ore toedruk vir die hulpkreet van ’n arme, sal self ook verniet roep as moeilikheid hom tref.

Deel
Lees SPREUKE 21
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's