YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 21:30

SPREUKE 21:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daar is geen wysheid of verstand of raad teen die HERE nie.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:30 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer 'n mens voor die Here staan, dan weet hy dat hy nie wysheid het nie en niks verstaan nie, hy weet nie wat om te doen nie.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daar is geen wysheid, en daar is geen verstand, en daar is geen raad teenoor die HERE nie.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Teenoor die Here geld geen menslike wysheid, insig of besluit nie.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Geen wysheid, geen verstandigheid, ja, geen raad hou stand teen die HERE nie.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daar is geen wysheid of verstand of raad teen die HERE nie.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:30 Die Boodskap (DB)

Al ons wysheid, insig en planne is niks voor die Here nie.

Deel
Lees SPREUKE 21

SPREUKE 21:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Geen menslike wysheid, of insig, of besluit kan voor die HERE bly staan nie.

Deel
Lees SPREUKE 21
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's